Oppieberg Kampterrein


Oppieberg is geleë tussen Rustenburg en Mooinooi , sowat 24km vanaf Rustenburg en 14 km vanaf Buffelspoort Vakansie-oord (Mooinooi)

Oppieberg is situated between Rustenburg and Mooinooi, about 24km from Rustenburg and 14km from Buffelspoort Resort (Mooinooi)  

Koördinate / Coördinates

S25 48.543
E27 23.706 

 

Vanaf Rustenburg:   

  • Neem die N4 rigting Pretoria.
  • Neem die afrit by Kroondal en draai regs op die ou Pretoria pad (R104).
  • Vanaf die afrit volg die R104 vir 5km.
  • Draai regs (volg die borde vir Sparkling Waters en Canopy Tours) en volg die pad vir 2.5km.
  • Draai links op die Krom Rivier pad. Na ongeveer 7km lê Oppieberg aan die linkerkant nadat u teen 'n lang reguit steil opdraande uit is. Die ingang word aangedui deur twee klipmure en 'n silwer plaashek met die naam OPPIEBERG. 
  •  

 From Rustenburg

  • Take the N4 towards Pretoria.
  • Take the Kroondal offramp and turn right on the bridge on the Old Pretoria road (R104).
  • Follow the R104 for 5km. Turn right towards Rex (Boards will indicate Sparkling Waters and Canopy Tours).
  • Follow this road for 2.5km and turn left at the stop street on the Kromriver road. (Boards will indicate Sparkling Waters and Canopy Tours).
  • Follow the road for 7km and after a strong incline up the mountain, the entrance to Oppieberg will be indicated on the left by two boards and a silver farm gate.
Vanaf Pretoria:
  • Neem die N4 tolpad verby Brits.
  • Neem die "Buffelspoort/Marikana" afrit en draai links op die brug.
  • Volg die pad vir ongeveer 700m tot by die T-aansluiting. Draai regs op die R104 vir ongeveer 1km verby die hoofingang van die Buffelspoort oord.
  • By die drie rigting stop, draai links en volg die pad vir ongeveer 14km. Oppieberg lê dan regs en die ingang word aangedui deur twee klipmure en 'n silwer plaashek met die naam OPPIEBERG.
  •  

From Pretoria :     

  • Take the N4 tollroad passing Brits.
  • Take the "Buffelspoort/Marikana" offramp and turn left on the bridge.
  • Follow the road for 700m up to the T-junction. Turn right on the R104 towards Rustenburg for 1km, passing the entrance of Buffelspoort Resort.
  • At the 3-way stop, turn left and follow the road for 14km. The entrance to Oppieberg will be indicated on the right hand side by two boards and a silver farm gate. 
Vanaf Westelike voorstede van Johannesburg:
  • Neem die R24 deur Magaliesburg en volg die pad vir ongeveer 47km vanaf Magaliesburg.
  • Kort na die Olifantsnekdam, by die verkeerssirkel, neem die 2de uitgang. Volg die Sparkling Waters en Canopy Tours bordjies.
  • Na 10km draai regs op die Kromrivier pad.
  • Na ongeveer 7km lê Oppieberg aan die linkerkant nadat u teen 'n lang reguit steil opdraande uit is. Die ingang word aangedui deur twee klipmure en 'n silwer plaashek met die naam OPPIEBERG
  •  
From Western Suburbs of Johannesburg:
  • Take the R24 through Magaliesburg and follow the road for 47km from Magaliesburg.
  • After passing the Olifantsnek dam, take the 2nd exit at the roundabout. Follow the Sparkling Waters and Canopy Tours boards.
  • After 10km turn right on the Kromriver road (3-way stop). 
  • Follow the road for 7km and after a strong incline up the mountain, the entrance to Oppieberg will be indicated on the left by two boards and a silver farm gate. 

 

Make a free website with Yola