Oppieberg Kampterrein


 Tot eer van God deur die helpende hand van God    

To the honour of God through the helping hand of God

 Welkom by Oppieberg. Die kampterrein / konferensie fasiliteite is geleë in die Magaliesberge naby Rustenburg en ongeveer 'n uur se ry vanaf Pretoria of Krugersdorp.

Oppieberg verwelkom Kerk, Sel, Familie, Avontuur,  en Korporatiewe groepe. Ons het selfsorg fassiliteite en bied die volgende:

140 Beddens, 2 Toegeruste kombuise, 3 Sale, Swembad, "Foefieslide", Natuurlike Rotsklim, Absailing, Volleyball, Staproetes, Pragtige natuur en uitsig

 Welcome at Oppieberg. The camp / conference facilities are situated in the Magalies Mountains, close to Rustenburg and about one hours drive from Pretoria or Krugersdorp.

We welcome Church, Cell, Family, Adventure and Corporate groups. Oppieberg offers self catering facilities and has the following:

140 Beds, 2 Well equipt kitchens , 3 Halls, Big swimmingpool, "Foefieslide", Rock climbing, Absailing, Volleyball, Hiking trails, Beautiful nature

Ps. 121:1    Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?

Ps.121:1   I look at the mountains; where will my help come from?

Make a free website with Yola